Waar pas Jesus in jou lewe? Where does Jesus fit into your life?

Redding Boeke en Bybels is 'n Christelike Boekwinkel, geleë in Mosselbaai, deel van die pragtige Tuinroete in die Wes-Kaap. Ons bestaan al sedert 2008 en het 'n groot verskeidenheid boeke, Bybels en geskenke. Ons fokus is daarop om Christelike produkte van hoë gehalte aan ons kliente te verskaf. Ons is ook baie trots op ons eie unieke reeks handvervaardigde items asook die Barbara Weyer Art-reeks wat deel vorm van ons produkte.

Redding Boeke en Bybels is a Christian Bookshop situated in the Mossel Bay, part of the picturesque Garden Route. Since 2008 we are focused on providing our clients with high quality Christian products. We are also proud of our own range of handcrafted products as well as the Barbara Weyer Art products that form part of our catalogue.