Skrywer - Hettie Brittz Agt en veertig vroue van 18-73 jaar oud het in 2012 n Kilimandjaroklim onder leiding van Operasie Mobilisasie aangepak. Hulle het daardeur bewustheid gekweek en fondse ingesamel vir die Freedom Climb-projekte wat mensehandel in kwesbare gemeenskappe beveg en bevryde slawe rehabiliteer.


R130.00 
  • Shipping: