Skrywer - Dr. Les Parrott '3 Sekondes' stippel vir jou die pad uit hoe om jou innerlike bronne te ontgin sodat jy op n nuwe vlak van sukses kan begin funksioneer. Op die ou end is daar net 6 innerlike impulse waaraan ons sonder meer gehoor gee- sonder om 2 keer daaroor te dink...en dit is waarom ons keer op keer misluk.


R100.00 
  • SKU: 9780796307750
  • Shipping: