Skrywer - Karel Esau Geloof maak nie somme nie, en voorspel nie die toekoms nie. Geloof is blind, geloof berus op vertroue, spesifiek in Jesus Christus wat my gered het. Ja, iets kan gebeur, ek kan omkap, maar niks kan my saligheid wegvat nie- juis omdat ek glo.


R130.00 
  • Shipping: