Skrywer - David B. Biebel Met insig en n Christelike uitkyk plaas Biebel God reg langs die leser om hulle te help om deur hulle pyn te werk en die waarde van beproewing raak te sien. Sy werklike voorbeelde en eerlike aanslag sal lesers help om hulle pyn te verander in n betekenisvolle reis op pad na hoop en lewensvreugde.


R100.00 
  • SKU: 9781431600106
  • Shipping: