Skrywers - Stephan Joubert & Jan van der Watt & Gys du Plessis 'Bestaan die Duiwel regtig?' beskryf die bose teenspeler in terme van sy aard, geskiedenis, funksies en rolle vanuit die perspektief van die Bybel. Stephan Joubert, Jan van der Watt en Gys du Plessis stel dit duidelik dat ons nie n ongesonde beheptheid met die Bose moet he nie, maar ook nie opsetlik onkundig moet bly oor hom nie. Nee, ons moet die brullende leeu kan raaksien- natuurlik sonder om boosheid te sien in alles en enigiets waarvoor ons nie n verklaring het nie.


R100.00 
  • SKU: 9781770006485
  • Shipping: