Geksryf deur John Lynch, Bruce McNicol en Bill Thrall Steven Kerner is n suksesvolle sakeman wat n droomlewe in die suide van Kalifornie lei. Of is sy lewe regtig so wonderlik? Waarom probeer al die mense rondom hom dan die lewe vir hom so moeilik maak? Waarom is sy vrou nie gelukkig nie en is sy dogter altyd bot as hy met haar probeer praat? Steven se oplossing is aanvanklik om doelloos rond te ry. Hy beland by n restuarant waar hy laas in sy kinderjare was en waar hy n eksentrieke, misterieuse man, Andy Monroe, ontmoet. n Onwaarskynlike, maar besonderse vriendskap ontwikkel tussen die twee mans en Andy(en sy vriende wat by Bo se restuarant bymekaarkom) help Steven om die oorsaak van sys probleme te identifiseer. Hy leer ook om God se genade en liefde te aanvaar. En om sy verhoudings met sy gesin en werknemers op nuwe maniere te bou.


R130.00 
  • SKU: 9781415309414
  • Shipping: