Geskryf deur Cliff Graham 998 V.C In antieke Israel, by die kruispaaie van die groot handelsroetes, soek n man met die naam Benaja na n nuwe begin. Hy het by n groep soldata aangesluit wat gelei word deur Dawid. Hulle weermag bestaan uit ontevrede en onverskillige mans. Party is lojaal aan Dawid, maar ander gaan net saam vir die buit wat hulle kan kry. Terwyl die genadelose en toenemende waansinnige koning Saul optrek teen die magtige Filistyne, is die Hebreeuse stamme mismoedig en hulle het redding nodig. Van sneeubedekte bergpasse tot oorloggeteisterde gebiede, moet Benaja en die ander huursoldate al hulle vaardighede gebruik om te oorleef en Dawid se troon te vestig - as hulle mekaar nie voor die tyd dood maak nie.


R140.00 
  • SKU: 9781431604838
  • Shipping: