Skrywer - Billy Hallowell In 'Die Armageddon-kode' het Billy Hallowell die sienings van die voorste, hedendaagse kenners oor Bybelprofesie en ander toonaangewende stemme in die Christenwereld versamel sodat jy kan sien wat die Bybel se, die kenners se siening kan vergelyk, en sodoende joe eie gevolgtrekking kan maak.


R170.00 
  • SKU: 9781415337264
  • Shipping: