Skrywer - Dr. Mark Hanby Dr. Mark Hanby verduidelik Paulus se oorspronklike doelwit vir die vyfvoudige bediening- 'om die heiliges toe te rus vir die bediening om die liggaam van Christus op te bou.' Sy amper 50 jaar in die bediening het hom uitsonderlik toegerus met insig in die behoefte van die Kerk en die roeping van die heiliges, alledaagse gelowiges soos jy en ek, om hulle plek is God se plan vir die aarde in te neem.


R60.00 
  • SKU: 9781919973302
  • Shipping: