Skrywer - Arnold Mol In hierdie boek identifiseer Arnold Mol nie alleen die probleem nie, maar hy verskaf ook oplossings vanuit n Bybelse perspektief oor hoe ons ons selfbeeld kan verbeter, konflik meer doeltreffend kan hanteer en geestelik kan groei om die soort mens te word wat God wil he ons moet wees.


R140.00 
  • SKU: 9781431620241
  • Shipping: