Skrywer - Adrio Konig Met 'Die Bergrede' ondersoek Adrio Konig hierdie waarhede in die relevantste preek wat die wereld nog gehoor het- deur die relevantste, liefdevolste Leermeester wat die wereld nog geken het, Jesus Christus, Seun van die Allerhoogste.