Skrywer - Mark Hitchcock In Bybel-profesiee word daar genoem dat die maan donker en bloedrooi sal word. Wat is die betekenis van hierdie tekens in die hemelruim? Wat hou die toekoms in? Mark Hitchcock lei jou deur die toepaslike Bybelverse sodat jy die tye waarin jy leef, kan verstaan.


R55.00 
  • SKU: 9781415331095
  • Shipping: