Skrywer - Dr. Henry Cloud In 'Die een oplossing vir die lewe' wys dr. Henry Cloud ons hoe om beter grense daar te stel en n balans te handhaaf tussen jou werk, jou gesin en jou geloof. Dit maak nie saak wat jou omstandighede is nie, want dit gaan nie oor waar jy is nie, maar wie jy is. Die enigste werklikheid waaraan jy iets kan doen, is jouself. Oudit jou tyd, ontwikkel n beleid van wie jy is en waarin jy glo en leer hoe om die onvermoe om nee te se, te oorkom. Word so iemand wat werklik gelukkig is, goed presteer en bevredigende verhoudings het.


R160.00 
  • SKU: 9780796316592
  • Shipping: