Skrywer - Jonathan Cahn Die Shemitah, of Sabbatsjaar, is die sewende jaar van die sewejarige landboukundige siklus wat in die Torah vir die land Israel voorgeskryf is. Dit is belangrik om die sewejarige patroon te verstaan om sodoende ook te verstaan wat die Bybelse profesiee en geheime, wat steeds vandag van toepassing is, beteken.


R170.00 
  • SKU: 9781415331088
  • Shipping: