Skrywer - Os Guinness 'Die laaste Christen op aarde' is n deurdringende ondersoek van wat die verval van die kerk in die Weste veroorsaak het en n openlike en passievolle pleidooi vir hervorming en herlewing. Os Guinness help ons om onsself te sien soos ander ons sien en te besef wat die skade veroorsaak het.