Skrywer - John Ortberg 'Die lewe wat jy nog altyd wou he' sal jou bevry van wettiese idees oor stiltetyd en geestelike groei. Dit sal jou verlos van skuldgevoelens oor alles wat jy nie doen nie, en jou leer om elke oomblik in God se koninkryk te leef- nie net deur wat jy doen nie, maar deur wie jy word.


R100.00 
  • SKU: 9781868238248
  • Shipping: