Skrywer - Ann Spangler 'Die Name van God' fokus in 52 week-studies op die name en titels van God. Kom ontmoet die lewende God van aangesig tot aangesig. Bestudeer God en Jesus se Name soos dit in die Ou en Nuwe Testament geopenbaar word-die God wat volkome heilig, almagtig, verrassend, genadig en liefdevol is.


R170.00 
  • SKU: 9781431617449
  • Shipping: