Skrywers - John & Lisa Bevere 'Die Soektog van n Leeftyd' sal jou wys hoe om n dieper vlak van intimiteit met God te ervaar. Elke versperring word deeglik bekyk, en bevat praktiese riglyne en n kort gebed wat bedoel is om jou aan te spoor op die pad na God se teenwoordigheid. Begin nou die soektog van n leeftyd na n inniger verhouding met God, en ervaar hoe Hy in jou lewe werk.


R150.00 
  • SKU: 9781415337189
  • Shipping: