Out of stock
Out of stock

Geskryf deur Joel C. Rosenberg Die wereld staan op die vooraand van vernietiging. Iran het pas sy eerste kernwapentoets gedoen. Miljoene Moslems oor die wereld heen is oortuig hul messias, bekend as die Twaalfde Imam, het gekom. Leiers in Israel is bekommerd dat Tehran, totaal verblind deur die Twaalfde Imam, binnekort n kernaanval kan loods wat n tweede Jodeslagting en vernietiging van Israel tot gevolg kan he. Die Withuis vrees Israel kan Tehran se kernaanlegte eerste aanval, wat tot gevolg kan he dat die Midde-Oosterse konflik ontvlam, oliepryse die hoogte inskiet en die globale ekonomie ineenstort. Met baie op die spel en min uitvoerbare opsies oor, beveel die president van die VSA dat CIA-agent David Shirazi en sy span Iran se kernplofkoppe moet opspoor voordat Iran of Israel n verwoestende eerste aanval loods. Maar sal hulle betyds wees?


R200.00 
  • SKU: 9781431604975
  • Shipping: