Skrywer - Alan Platt 'Dit is Volbring!' neem jou op n ontdekkingsreis van die volle implikasie van die kruisiging en opstanding van Jesus Christus, en sy boodskap van genade.