Skrywer - H.N. Basson Evolusie word wereldwyd as n wetenskaplike teorie voorgehou. Is dit die waarheid of dalk die grootste leuen van alle tye? Is dit moontlik dat evolusie dalk niks anders as n geloofsisteem is wat die Christelike geloof en Die Bybel direk teengaan nie? Die gevolgtrekking wat in hierdie boek gemaak word, sal vir baie mense verrassend wees en antwoorde op baie komplekse vrae verskaf. Dit word sterk aanbeveel vir elke skolier, student, ouer en elkeen wat rasionele geloofsbesluite wil maak.


R280.00 
  • SKU: 9780620764216
  • Shipping: