Skrywer - Max Lucado Die omvang van Sy liefde vir jou is baie groter as al die korreltjies sand op die aarde. Sy drome vir jou is ontelbaar. Hy was so lief vir jou dat Hy gekies het om vir jou te sterf, omdat Hy nie sonder jou kan leef nie. Hierdie daaglikse oordenkings deur Max Lucado sal jou siel voed en jou gemoed opbou. Jy kan lewe soos wat God wil he jy moet lewe.


R130.00 
  • SKU: 9781415313039
  • Shipping: