Skrywer - John Eckhardt 'Gebede wat God se seen aktiveer' bespreek onderwerpe wat na aan die hart van alle Christene le en sal by jou n geestelike honger skep om ook hierdie seeninge in jou lewe te ervaar. Leer hoe om die krag van duisternis te verbreek en die seen en guns van God in jou lewe te sien deurbreek!


R120.00 
  • SKU: 9781415320761
  • Shipping: