Skrywer - Josef Coetzee Is God se genade tot redding aan almal, of net aan sommige mense beskikbaar? Kan ekself kies of ek God wil volg of het God dit alreeds vooraf besluit|? Het Jesus Christus vir alle mense op aarde gesterf of net vir God se kinders? Hoe vind die wedergeboorte plaas? Sal ek God se kind kan bly tot in my oudag of sal ek vorentoe weer kan kies om Hom op te hou dien? n Groep uitgelese gelowiges het besluit hierdie vrae moet uitgeklaar word. Hul het met 154 seminare oor n tydperk van 7 maande hierdie sake deurtrap en op skrif gestel. Hierdie boek probeer n beknopte weergawe oor hierdie seminare weergee.


R60.00 
  • SKU: 9780958422017
  • Shipping: