Skrywer - John Bevere 'Goeie Werke of God?' is nie net nog n selfhelp-boodskap nie. Die boek gaan meer van jou vra as om jou gedragspatrone en gesindheid te vernuwe. Dit sal jou bemagtig om God te ontmoet op n vlak waar elke aspek van jou lewe sal verander.


R200.00 
  • SKU: 9781415335536
  • Shipping: