Skrywer - Clayton M. Christensen sien 'Hoe sal jy jou lewe meet?' as n gids vir jou toekomspad. Die teoriee en gevallestudies in die boek sal jou help om daardie kritiese besluite te verstaan wat vir jou geluk en sukses kan meebring- en hartseer en teleurstelling kan voorkom.


R180.00 
  • SKU: 9781415333389
  • Shipping: