Skrywer - Annieria McFarlane In 'Hoop wat alles oorwin' sit ons saam met Job op die ashoop, ervaar ons Naomi se pyn, huil ons saam met Marta en Maria, voel ons Christus se eensaamheid aan die kruis. En ons ontdek die vreugde van opnuut besef dat God ons nie aan ons eie lot oorgelaat het nie. God is steeds ons ewige en onuitroeilike Hoop.


R80.00 
  • SKU: 9781431618897
  • Shipping: