Skrywer - Lizette Murray Met 'In die Ligkring van Sy Teenwoordigheid' nooi Lizette Murray elke leser om opnuut te ontdek dat die alledaagse kan sorg vir heilige oomblikke in God se teenwoordigheid. Die 84 hartsgesprekke bied n wegspringplek vir elke vrou wat weer fyn ingestem wil raak op eie, intieme gesprek met die Vader.


R130.00 
  • SKU: 9781431610143
  • Shipping: