Skrywers - Chris Johnson & Nancy Taylor Die 366 dagstukke fokus op God se beloftes in sy Woord; van Genesis tot Openbaring. Wanneer ons bemoediging en versekering nodig het, is sy beloftes ons anker en 'n stewige fondasie waarop ons ons lewe kan bou. Laat God se ewigdurende beloftes jou siel verkwik en jou geloof versterk.


R200.00 
  • SKU: 9781431624843
  • Shipping: