Skrywer - Riekert Botha Met 'In Jesus Se Voetspore' gee hy aan die hand van 24 temas, riglyne vir n sinvoller verhouding met God. Op sy unieke reguit manier gee Riekert waardevolle perspektiewe op verskeie geloofskwessies en daaglikse verskynsels.