Geskryf deur Pierre du Plessis By sy geboorte ruik Jesus na mirre, by die kruisiging weer. As timmerman ruik Hy na hout; by sy disippels op die skuite na vis. Pierre du Plessis, bekende spreker en stigter van 3rd Place in Pretoria, leer ons hoe om Jesus opnuut te leer ken op n unieke aardse manier.


R220.00 
  • SKU: 9780796319401
  • Shipping: