Skrywer - Hannes Burger 'jou DINK NUUT gids oor JESUS' is anders as ander boeke oor die Seun van God. Die wenke, lysies, Skrifverklarings, Bybelse voorbeelde, mites en feite, ware verhale en nog baie meer, sal jou help om te verstaan wie Jesus is en wat Hy vandag nog vir jou doen. Maar jy sal ook leer hoe om n innige verhouding met Hom te he.


R95.00 
  • SKU: 9781770311008
  • Shipping: