Skrywer - Lisa Osteen Comes In 'Jy is bestem vir meer!' gesels Lisa Osteen Comes oor haar eie ervarings van swaarkry en vernuwing. Sy vertel boeiende stories oor geboorte-afwykings, beperkende etikette as n jong vrou, n ongewensde egskeiding, n kriminele aanval op haar lewe, onvrugbaarheid en verydelde drome. Met elke storie bewys Lisa dat dit altyd moontlik is om swaarkry en verlies te oorkom, ens.


R150.00 
  • SKU: 9781415313565
  • Shipping: