Skrywer - Caroline Leaf Dr. Caroline Leaf het deur kliniese navorsing n maklike 5-stap-plan ontwikkel wat jou sal help om die oorsprong van angstigheid, depressie en onwelkome gedagtes te identifiseer en te elimineer. Hierdie 5 stappe sal jou help om jou geestelike en fisiese gesondheid dramaties te verbeter. Kry jou kop skoon binne slegs 3 siklusse van 21 dae, en maak gereed vir n lewe van volkome emosionele en liggaamlike gesondheid, vrede en geluk.


R300.00 
  • SKU: 9781431625352
  • Shipping: