Skrywer - Gawie Pistorius 'Laat daar lig wees' is n praktiese gids tot geloofsekerheid gebaseer op die Apostoliese Geloofsbelydenis. Dit werp lig op talle geloofsvrae van ons tyd. Vars praktiese en oorspronklike perspektiewe op ewige waarhede word met n gemaklike, kontemporere skryfstyl aan die leser gebied.


R235.00 
  • SKU: 9780992205775
  • Shipping: