Skrywer - Este Geldenhuys God se karakter is verskuil in sy Name en hierdie Name praat almal van dieselfde Wese. Elke Naam van God beskryf n ander faset van die Wese wat ons aanbid. Hoe meer fasette ons ontdek, hoe beter kan ons Hom begin verstaan.