Skrywer - Nina Smit Elke hoofstuk bevat verskeie Skrifgegronde gebede wat handel oor die onderwerp onder bespreking. Daardeur kan jy jou gedagtes ruil vir God s'n, so jou denke vernuwe, as n oorwinnaar leef en sodoende jou toekoms verander.


R200.00 
  • SKU: 9781415334737
  • Shipping: