Skrywer - Jean Keys Jean se praktiese, plat-op-die-aarde raad sal jou lei op die pad na jou doel, en die verhale van gewone mense wat hul buitengewone drome verwesenlik het, sal jou inspireer om jou grootste verwagtings van jouself te oortref en om jou roeping te begin leef.


R130.00 
  • SKU: 9781415335659
  • Shipping: