Skrywer - Vivienne Heath 'Leef Lig' sal jou help om n volhoubare leefwyse te vind wat n gesonde belegging in jou liggaam, siel en gees sal verteenwoordig. Daar is ook plek om elke dag aantekeninge te maak, n daaglikse gebed en n afdeling met resepte.