Skrywer - Richard Blackaby Laat God se genade deur jou vloei. God se genade is grensloos. Hy gee dit onvoorwaardelik en ons sal dit nooit kan verstaan nie- totdat ons dit weggee. Kom beleef vreugde, en ervaar n gevoel van diepe dankbaarheid teenoor God vir die onverdiende guns van genade wat Hy aan jou bewys.


R80.00 
  • SKU: 9781770003934
  • Shipping: