Skrywer - Bob Buford Met 'Leef voluit, eindig uitnemend' maak Buford dit vir jou moontlik om aan die voete van die baanbrekers te sit. Kom leer wat dit beteken om jou lewe sinvol te leef. Stuur jou lewe in n rigting van buitengewone vervulling, ongeag jou ouderdom. Streef na n blywende nalatenskap.


R140.00 
  • SKU: 9781431600366
  • Shipping: