Skrywer - Lisel Joubert In hierdie boek gee Lisel die leser verskeie blikke op Maria. Uit haar is ons Verlosser, Jesus Christus, gebore.