Out of stock
Out of stock

Geskryf deur Elize Parker Wanneer Charlene Fourie - sewe maande swanger met n tweeling - hoor dat haar man op sterwe le na n skermutseling in die Rhodesiese Bosoorlog, probeer sy haar eie lewe neem. Die gebeure plaas hul lewens op n koers weg van God en loop uit op n era van leuens, geheime, misverstande en egskeiding; n tyd vol onsimpatieke psigiaters, knoeiende prokureuers, vriendinne wat mekaar verraai, gewetenlose sakemanne en veroordelende familielede. Daar is egter ook tye wat Charlene en haar mense die hertsellende genade uit die Vader se hand van nader leer ken en versoening, vergifnis en vertroue weer hul deel word. n Tyd wat sy die deernis van vreemdelinge ervaar en die volmaakte vrede van oorgawe aan Jesus ontdek.


R120.00 
  • SKU: 9781415314043
  • Shipping: