Skrywer - Angus Buchan Die 366 kragtige oordenkings is bedoel vir elke gelowige wat wat geloof so groot soos 'n mosterdsaadjie nodig het om deur die dag te kom. So kan hulle in die volheid wandel van alles wat God in die koninkryk vir hulle voorberei het.


R250.00 
  • SKU: 9781431623211
  • Shipping: