Skrywer - Greg Paul 'Naby genoeg om God se hartklop te hoor' verseker jou dat n intieme, liefdevolle verhouding met God jou ware vreugde sal bring, tesame met vrede, hoop en krag wat nodig is om die sout en lig van die aarde te wees. As jy dit ervaar, sal jy Hom hoor fluister: "Jy is my kind, Ek het jou lief en jy maak My gelukkig."


R140.00 
  • SKU: 9781415320112
  • Shipping: