Skrywer - Bob Goff Wanneer die liefde geleef word, word die lewe interessant. Elke dag verander in n uitgelate, rare en betekenisvolle geleentheid wat geloof eenvoudig en werklik maak. Elke hoofstuk is n storie wat n boek, n lewe vorm. En dit is n manier van leef wat jy nie wil misloop nie!


R170.00 
  • SKU: 9781415330098
  • Shipping: