Skrywer - Elise Nel Hierdie ware verhaal is vol deernis: vir Elise se man, vir elkeen met alzheimersiekte, en vir die wat hulle liefhet. Sy gee ook praktiese raad aan versorgers en stippel die tekens uit waarna n mens moet oplet.