Skrywer - Stephan Joubert Dit is nie n tipiese Bybelstudie in die sin dat dit die Skrif vers vir vers verklaar nie. In plaas daarvan bied dit 95 omvattende studies wat lesers bemagtig om die Nuwe Testament se teologie, opbou, inhoud, doel, verhaalgang en styl goed onder die knie te kry. Bied die leser die regte agtergrond om die konteks van elke boek in die Nuwe Testament reg te verstaan en sodoende sy plek in die Bybel beter te begryp.


R300.00 
  • SKU: 9781431604258
  • Shipping: