Skrywer - Retief Burger In 'Oorgegee' spoor Retief jou aan om waarlik oor te gee en luidkeels tot eer van die Here te leef. Lees 'Oorgegee', luister na Retief se liedjies op die bonus-CD en ontdek hoe dit moontlik is om saam met hom te kan getuig: 'U bly vir my die rede vir my lewe. Weet net, ek's so lief vir U.'


R180.00 
  • SKU: 9781415309513
  • Shipping: